Deuteronomy 28:10
'All the peoples on earth will see that you are called by the name of the LORD, and they will fear you.' - This is a promise of recognition and visibility. - People will know that He is your God and you are His. - They will know that YOU, Andre, are called by the name of the Lord. - And there will be a fear and a respect because of who you represent. PRAYER: Lord, it is my desire to be called by Your name. May I rise to the occasion as I follow after You in complete surrender. Amen. 'n Klein dogtertjie is besig om met haar onderwyseres oor walvisse te gesels.
Die juffrou sê dit is fisies onmoontlik vir 'n walvis om 'n mens in te sluk, omdat, hoewel dit 'n groot soogdier is, is sy keel baie klein. Die dogtertjie stel dat Jona is dan deur 'n walvis ingesluk. Hoogs verergd herhaal die juffrou dat 'n walvis kan 'n mens nie insluk nie; dit is fisies onmoontlik. Die klein dogtertjie sê: "Wanneer ek in die hemel kom, sal ek Jona daarna vra." Die juffrou vra: "Wat nou daarvan as Jona na die hel gegaan het?" Die dogterjie antwoord vlugtig: "Dan vra Juffrou hom!" ' n Kleuterskool-juffrou kyk na die sketse wat die kleuters besig is om te maak. So het sy dikwels deur die groepe beweeg om te sien wat elkeen skets. Sy bereik 'n dogtertjie wat toegewyd besig is. Sy vra haar wat die betekenis van haar skets is. Die dogter antwoord: "Ek teken Liewe Jesus." Die juffrou huiwer en sê: "Maar nie een van ons weet hoe Jesus werklik lyk nie." Sonder om op te hou verf of van haar werk af op te kyk, antwoord die dogtertjie: "Hulle sal binne 'n minuut!" 'n Onderwyseres is besig om in die Sondagskoolklas die Tien Gebooie met die vyf- en sesjarige kinders te bespreek. Nadat sy die gebod 'eer' jou Vader en jou Moeder aan die kinders verduidelik het, vra sy: "Is daar 'n gebod wat ons leer hoe om teenoor ons boeties en sussies op te tree?" Sonder huiwering antwoord 'n seuntjie (die oudste uit 'n gesin): "Jy mag nie moord pleeg nie!" Een dag sit 'n dogtertjie en kyk hoe haar ma die skottelgoed in die opwaskamer was. Sy bemerk skielik dat haar ma duidelike sigbare wit strepe hare op haar kop in teenstelling met die meerderheid bruin hare het. Sy bekyk haar moeder deeglik en vra nuuskierig: "Hoekom is sommige van Mammie se hare dan wit?" Haar ma antwoord: "Kyk, elke keer wanneer jy iets verkeerd doen en my bitter ongelukkig maak of laat huil, verander een van my hare in wit!" Die dogtertjie oordink hierdie onthulling vir 'n hele rukkie en sê dan: "Mammie, hoekom is AL Ouma se hare dan wit?" Die kinders van 'n klas is deur 'n professionele fotograaf afgeneem. Die onderwyseres was besig om elkeen in die klas te oortuig om 'n groepsfoto te koop. " Dink net hoe wonderlik dit sal wees as jy groot is en jy kyk na die klasfoto en sê 'Daar is Jennifer, sy's 'n prokureur,' en 'Dit is Joe, hy's 'n dokter!' 'Hier's Flippie, hy's 'n predikant!" 'n Sagte, maar welluidende stem roep van êrens agter in die klas: "En daar is Juffrou, sy's dood!' 'n Onderwyseres is besig om les oor die sirkulasie van bloed aan te bied. In 'n poging om die verduideliking meer verstaanbaar te maak, sê sy: "Kyk maats, as ek op my kop sou staan, sal die bloed, soos julle nou weet, na my kop toe loop en sal ek my gesig rooi van kleur word." 'Dis waar,' sê die klas. "Nou hoekom beweeg die bloed nie na my voete, as ek normaal regop staan nie?" 'n Klein knaap skreeu: "Omdat jou voete nie leeg is nie!!" Deuteronomy 28:11
'The LORD will grant you abundant prosperity - in the fruit of your womb, the young of your livestock and the crops of your ground - in the land He swore to give you.' - This is a promise of prosperity. - Not just prosperity but abundant prosperity. - This includes ALL areas of your life. - Oh, it is so worth it to live our lives 'SOLD OUT' to God. PRAYER: Lord, I present myself to You as a living sacrifice. May my life carry Your favour and blessing and may I declare that I have more than I need because of what You have done in my life. Amen. God we will not fear because You are our Shield and our abundant compensation. In You our reward shall be exceedingly great. Genesis 15 :1
Jesus often withdrew to lonely places and prayed. Luke 5:16
How long has it been since you let God have you? I mean really have you? How long since you gave him a portion of undiluted, uninterrupted time listening for his voice? Apparently, Jesus did. He made a deliberate effort to spend time with God. Spend much time reading about the listening life of Jesus and a distinct pattern emerges. He spent regular time with God, praying and listening. Mark says, "Very early in the morning, while it was still dark, Jesus got up, left the house and went off to a solitary place, where he prayed" (Mark 1:35)… Let me ask the obvious. If Jesus, the Son of God, the sinless Saviour of humankind, thought it worthwhile to clear his calendar to pray, wouldn't we be wise to do the same? Just Like Jesus (Max Lucado) Voel jy ooit dat jy net 'n bietjie erkenning wil kry vir alles wat jy vir ander doen? Wanneer jy egter nie daardie erkenning kry nie, voel jy dat jy nie waardeer word nie en as vanselfsprekend aanvaar word. Een eenvoudige woordjie beteken so baie: "Dankie!" Het jy dit lanklaas gehoor? Indien wel, moet jy dít onthou: selfs al sê ander mense nie genoeg dankie nie, waardeer jou hemelse Vader alles wat jy doen en wat jy is. Dalk maak niemand 'n ophef van wat jy doen nie, maar dit beteken nie jy sal nie beloon word nie. God het jou geplaas presies waar Hy jou wil hê. Jy is elke dag besig om Sy doel vir jou lewe te vervul. Sodra jy dit aanvaar, sal jy geluk en sin vind in dit wat jy doen. God is die rede vir dit wat jy doen - ander mense is net die begunstigdes! Hulle sien dalk nie raak wat jy doen nie, maar God sien dit wel. Hy sien elke dag en elke klein besonderheid van jou lewe. Paulus skryf: "En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus." (Kol 3:17 NV). Dis die sleutel - doen dit alles vir Jesus! Bid gerus die volgende gebed: "Here, ek doen alles wat ek doen vir U. Ek weet dat U my waardeer; kyk net hoe het U my geseën! Daarom sal ek U vandag eer en verheerlik met my gedagtes, my woorde en my optrede. In Christus se Naam. Amen."
Sielskos: Gal 5:22; 2 Pet 3:3-15; Matt 5:39; 1 Sam 25:1-42 |
Ana & Andre Schoonbee God uses us to motivate and encourage the body. Authors
All
Archives
June 2015
|