Christian Motivations
  • Christian Motivations Blog
  • Zoe Support Jobs
  • Events & Prayer
  • Contact us

Woorde vas deur Susan Coetzer

4/18/2013

 
Picture
 Ek het besluit om 'n bietjie te vas. NEE nie van kos nie - veels te honger en dan nie genoeg energie vir draf of optredes nie. Ek vas van WOORDE. Ek hou hulle in my gedagtes en bekyk hulle - het hulle NUT of is dit sommer net geluide - soos die geblaf van honde en karre wat jaag.

 Ons praat so maklik en so baie..... NONSENS. Tot 'n mens besef HOEVEEL krag daar in die gesproke woorde is. Die hele Skepping is met WOORDE geskep. God het gesê: Laat daar LIG wees, met WOORDE. En toe was daar was LIG.

 Wat sê jy met JOU WOORDE?

 Oor die land: Die land is in sy maai. Die land is korrup. Bankrot. 'n Nare plek om in te woon met nare mense.

 Oor mense: Jou vark? Jy is treurig. Jou dom onnosele &*%#. Jy maak my siek!

 En oor jouself: Ek kan nie. Ek is moeg. Ek is siek. Ek is sat. Ek is af. Ek is depressief. Ek glo nie meer nie. Ek is vet. Ek is lelik. Ek is sonder talent. Ek is bang.... Ek is kragteloos. Hopeloos.

 OPPAS wat jy sê. As die meeste woorde wat by jou mond uitkom, negatief en onopbouend is, het dit 'n negatiewe effek. Op jou en almal wat jou aanhoor.

 Is dit tyd dat jy VAS saam met my.

 Geen mens kan die tong self tem nie - jy moet saam met die Here klas loop om te leer SNOEI aan die onkruide in jou woordeskat - om meer en meer woorde van LEWE te spreek in plaas van dood. Oor die land, oor die mense wat jou irriteer, oor jouself -as jy papgeslaan voel.

 LIG jouself en ander met jou woorde. Woorde is nie net letterjies nie. Dis gelaai met KRAG. Krag om op te bou en krag om te vernietig. Daarom is 'n goeie vas baie gesond. Vas so 'n bietjie van onnodige woorde: Vra die Here om jou te wys waar jy woorde tot jouself en ander se leed inspan.

 Skinder jy maklik? Is jy lief om slegte nuus aan te dra. Onmin tussen mense te saai? Kla jy gereeld - sommer as 'n gewoonte. Vloek jy of seën jy?

 Kom ons vas so 'n bietjie vanaand - deurdink ons baie woorde in God se Stilte. Rol hulle in jou kieste rond. Proe hulle in jou gedagtes. VOEL die uitwerking van die woorde wat jy wil sê - spreek dit van LIG of van donker.

 Bekyk jou gedagtes. Dis die enjin wat jou woorde aanvuur. Die Woord se duidelik, dit wat in jou gedagtes (jou hart) omgaan bepaal jou hele toekoms. En ander s'n. Sit vandag so 'n oomblik daai handrem op al die nonsens praat. Al die twak. Al die leuens. Die woede. Die geskinder. Die suur woorde. Die snydende woorde. Die wrede woorde. Die woorde wat jou (en ander) afbreek en beperk.

 Kom ons krul die tonge terug soos biltong en sit 'n slot om die punt. Druk die oer krokodilbrein TERUG in sy kas. DINK en besin voor ons praat. Vra jouself: Is dit opbouend om die woorde te gebruik? Is dit goed. Is dit nodig? Want woorde is almal vuurhoutjies -- dit kan groot vure aansteek. 'n Vuur van lewe of 'n vuur van dood. En dis moeilik om daai vure dood te slaan. Veral die vuur wat skroei. Nie eers die brandweer se hose pipe is lank genoeg nie.

 Nouja ek groet - ek moet gou my slot om my biltong gaan sit. LIEFDE en min woorde stuur ek aan jou.
    Picture
    Facebook Page

    Ana & Andre Schoonbee

     God uses us to motivate and encourage the body.

    Click on Previous at bottom of page for more posts

    Picture
    Email us at :
    Ana.Schoonbee@gmail.com
    or
    Aschoonb@randwater.co.za

    RSS Feed

    Authors

    All
    Abigrael Halohymn
    Ac Dixon
    Adrian Dieleman
    Adrian Gore
    Adrian Rogers
    Afrikaans
    Alan Smith
    Albert-einstein
    Amy
    Andrew And Vanessa Roebert
    Andrew-and-vanessa-roebert
    Andrew Murray
    Andrew Wommack
    Andrew W Roebert
    Aw Tozer
    Babra Nel
    Bennie Mostert
    Beth Moore
    Bill-hardaway
    Bill Winston
    Bob And Bonnie Jones
    Bob En Debby Gass
    Bob-en-debby-gass
    Bob Turnbill
    Bob Yvonne Turnbull6580747baa
    Bronnie Ware
    Business
    Carina Francke
    Cartoon
    Charles Halff
    Charles Stanley
    Charles Swindoll
    Christalone
    Christ Notes
    Christ Warriors
    Chuck Swindoll
    Cindy Hess
    Cindy Ludwig
    Colin Lamont
    Crawford W Loritts
    Dan Elliot
    Dangelo-joyce
    Daniel Wiafe
    David Cummings
    David Jeremiah
    David Langerfeld
    David Mc Casland
    David Pollay
    David Wilkerson
    Dean Register
    Dennis And Barbara Rainey
    Dennis-de-hann
    Dennis Fisher
    Dick Innes
    Dirk Taljaard
    Dr A Murray
    Dr-james
    Dr John Tibane
    Dr Wr Bright
    Dwight Clough
    Dwight-l-moody
    Elaine Cook
    Em Bounds
    Eric Stander
    Erik Rees
    Erik-rees
    Erma Bombeck
    Fb Meyer
    First Fruit Of Zion
    Frederick-buechner
    Gary-chester
    Gene Edwards
    Gerald Maire
    Gerald-maire
    Gerald Whetstone
    Gerjo Ben
    Glen-miller
    Gloria-copeland
    Gods Barnyard
    Gods-barnyard
    Handre De Jongh
    Helen Steiner Rice
    Hennie Potgieter
    Hennie Symington
    Hennie-symington
    Horace Wimpey
    Ivor Van Rensburg
    James-goll
    James Hewett
    James Mcdonald
    James Ryle
    Jane Eggleston
    Jennifer Benson
    Jewel-diamond-taylor
    Jim Clark
    Joan Cox
    Joel Osteen
    Joel-osteen
    Joel Victoria Osteen
    Joel-victoria-osteen
    Joel Victoria Osteendc39db591a
    Joe Mazzella
    Joe Mc Keever
    Joe Stowell
    Johan Campbell
    Johan Vd Merwe
    John-blumberg
    John Donne
    John Hendryx
    Johnie Akers
    John Maxwell
    John-maxwell
    Johnny-the-bagger
    John Oaks
    John Walker
    John Wesley
    Joke
    Jon Walker
    Joseph-j-mazzella
    Joseph Prince
    Joseph-prince
    Josh Mc Dowell
    Joyce Meyer
    Julian Marion
    Julie Ackerman
    Karen-kullgren
    Kath Brinkman
    Ken-klaus
    Ken-pilcher
    Ken Sapp
    Ken-trevithick
    Khutso
    Kookie Langwenya
    Larry-hiller
    Lee Venden
    Leith-anderson
    Life Questions
    Lindiwe Mamabolo
    Lynell Waterman
    Marcia Lee Laycock
    Marcus-dods
    Mariage
    Marion Smith
    Marji Kruger
    Marji-kruger
    Marriage
    Max Lucado
    Max-lucado
    Maya Angelou
    Melanie Schurr
    Melodie-davis
    Melvin Newland
    Michael Josephson
    Mike Pholman
    Moodley
    Motivation
    Myles Monroe
    Neville Turley
    Nick-stander
    Nikiia Smith
    Os Hillman
    Os-hillman
    Oswald-chambers
    Pamela Perry Blaine
    Patrick Medlock
    Picture
    Pieter Goosen
    Prayer
    Quintus-heine
    Quotes
    Randy Kilgore
    Re Davies
    Reinhard Bonnke
    Rex-barker
    Rhonda Rhea
    Rick Hamblin
    Rick Warren
    Robert-ketchum
    Robert Mcduffie
    Robert-morgan
    Robert Peterson
    Robert Valett
    Rocky Henriques
    Rodger-palms
    Roger Kiser Sr
    Ronald Mcfadden
    Ron Graham
    Ron Hutchcraft
    Ron Newhouse
    Rose Ballard
    Roy Lessin
    Roy-lessin
    Rubel-shelley
    Russ Lawson
    Schoonbee
    Scott Harrup
    Scripture
    Sheree Motola
    Skip Moen
    Slideshow
    Sms
    Solly Ozrovech
    Stan Buckley
    Stephan Joubert
    Stephan-joubert
    Stephan-joubert
    Stephen Covey
    Steve Ackermann
    Steve And Cindy Wright
    Steve Blair
    Steve Brunkhorst
    Steve Troxel
    Sumner Wemp
    Susan Coetzer
    Swami-vivekananda
    Td Jakes
    Terence-b-lester
    Testimony
    Tim
    Tim-archer
    Tina-blessitt
    Tom Norvelle
    Tom Rietveld
    Trevor Ketler
    Tyler Perry
    Unknown
    Vic Patalano
    Victor Parchin
    Video
    Walter Wintle
    Wanda Bencke
    Wayne Dyer
    William Ward
    Woodrow Kroll
    Xanthe Galanis
    Zapiro
    Zig Ziglar
    Zipporah-rwengo

    Archives

    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    September 2011
    August 2011
    July 2011
    June 2011
    May 2011


Powered by Create your own unique website with customizable templates.