Matteus 27:51 NLV
Een dag van die jaar, op Versoeningsdag, kon die priester agter die swaar gordyn in die tabernakel ingaan in die Allerhoogste in waar God se teenwoordigheid was. Hy kon daar ingaan omdat die bloed van 'n offerlam die genadetroon, waaronder die Verbondsark gerus het, bedek het. God het dit so gereël. Wat was in die Ark? Die Tien Gebooie - wat ons almal gebreek het. Die enigste manier waarop God na die bewys van Sy mense se skuld kon kyk, was deur die bloed van die lam. Kom ons spring nou na die kruis. Jesus het "... die laaste asem uitgeblaas. Op daardie oomblik het die swaar gordyn in die tempel in twee geskeur van bo tot onder." Alles het daardie dag beter geword! Ten spyte van jou mislukkings kan jy nou in God se teenwoordigheid kom met die wete dat jou sonde deur die bloed van Jesus bedek is, en jy kan met vertroue vra vir dit wat jy nodig het. "Kom ons gaan dan met volle vrymoedigheid na die troon van ons genadige God. Hy sal aan ons Sy ontferming en genade bewys sodat ons op die regte tyd gehelp sal word." (Heb 4:16 NLV). God se aanvaarding is gewaarborg as jy hom benader deur te sê: "Ek kom in die Naam van Jesus en op grond van Sy bloed wat Hy vir my gestort het." Dit werk soos 'n kredietstelsel. "Jy is in Christus", sodat jy 'n perfekte krediettelling het! Selfs as jy onwaardig en onverdienstelik voel, as jy in geloof vra, sal God dit vir jou gee "... op grond van wat Christus gedoen het." (Ef 4:32 NLV). Sielekos: Eks 33-35; Joh 4:27-38; Ps 32; Spr 27:1-3
17 Comments
8/20/2022 01:36:34 pm
NestaCloud VDS Sunucu kampanyalarından hemen yararlanın. Tüm hosting ve sunucu hizmetlerinde sezon indirimi başladı. %50 indirim ile sizde dilediğiniz sunucuyu ilk ay indirimi ile kullanabilirsiniz. Artık sunucu sahibi olmak çok kolay.
Reply
8/21/2022 04:02:59 am
Mp3Video.org'u tercih etmelisiniz çünkü Youtube Mp3 ve Youtube Video İndir alanında lider teknoloji sağlayıcılarındandır. Hızlı altyapısı güvenilir sistemi. reklamsız ara yüzü ile kalite odaklı bir hizmet sunmaktadır. pişman olmama garantili bir servistir.
Reply
8/21/2022 09:42:44 pm
DonghuaTR İle Türkçe Animeler Ve Donghualar yani Türk Anime seçeneklerielinizin hemen altında! İstediğiniz içeriği En yüksek kalitede izleyebilirsiniz. Hızlı ve çalışkan ekibimiz her gün yeni bölümleri ışık hızında siz değerli kullanıcılarımıza sunar.
Reply
9/25/2022 09:27:22 am
En güncel urfa haber için sitemizi ziyaret et! Site adresi https://haberurfadan.com/
Reply
10/5/2022 07:02:05 am
2022 yılında en iyi takipçi satın alma fırsatını değerlendirmek isteyen herkesi adresimize bekliyoruz. Böylece profesyonel bir takipçinin hizmetinden yararlanmak mümkündür.
Reply
10/6/2022 12:31:51 pm
istanbul kepenk tamiri sitesidir! Kepenk tamiri hizmetleri için ziyaret et! https://kepenktamiriistanbul.net/
Reply
10/19/2022 04:28:37 am
Discounts average $8 off with a Zaful promo code or coupon. 50 Zaful coupons now on Joyful Coupon.
Reply
10/22/2022 09:02:20 am
Get 47 active SHEIN discount codes to get up to 80% off your next order. Use SHEIN voucher codes to save on SS23 fashion for everyone.
Reply
12/20/2022 10:24:04 am
İnstagram takipçi satın almak istiyorsan tıkla.
Reply
1/7/2023 12:33:30 pm
100 tl deneme bonusu veren siteleri öğrenmek istiyorsan tıkla.
Reply
6/28/2023 05:53:02 pm
En iyi adıyaman ilan sitesi burada. https://adiyaman.escorthun.com/
Reply
Leave a Reply. |
Ana & Andre Schoonbee God uses us to motivate and encourage the body. Authors
All
Archives
June 2015
|