Moet nooit die wet van plant en oes vergeet nie. God het sekere wette in werking gestel wat nooit verander nie. Een is die wet van swaartekrag. Nog een is die wet van saai en oes. 'So lank as die aarde bly bestaan, sal saaityd en oestyd nie ophou nie' (Genesis 8:22 NV). Hierdie wet se werking is beide negatief en positief. As jy goeie dinge saai, sal jy goeie dinge oes; as jy slegte dinge saai, sal jy slegte dinge maai. Dink aan ouerskap. Die hoë priester Eli was nie alleen geroepe om 'n rolmodel vir die volk te wees nie, maar ook vir sy twee seuns. Nouja, hy mag dalk 'n groot sukses van sy bediening gemaak het, maar hy het erg misluk op die tuisfront. Sy seuns, wat ook priesters was, het hulself met omkoopgeld verryk. Hulle het selfs met vroue in die tempelhof geslaap. Skokkend, nie waar nie? So, wat het God gesê? '...Ek [saI] sy familie vir altyd gaan straf oor die ongeregtigheid waarvan hy geweet het. Ja, toe sy seuns die vloek oor hulle gebring het, het hy hulle nie bestraf nie' (1 Samuel 3:13 NV). Die gevolg was dat Eli se seuns deur hul vyande doodgemaak is, en toe Eli die nuus kry, het hy dood neergeval. Dis die oeswet wat negatief werk. Maar dank God dit werk ook positief. Paulus skryf hieroor: 'Julle weet tog dat die Here elkeen sal beloon as hy iets goeds gedoen het ...' (Efesiërs 6:8 NV). Jy vra dalk: 'Wat beteken dit?' Dit beteken dat welke goed jy ookal aan ander mense laat gebeur, sal God vir jou laat gebeur. Daarom, of dit 'n glimlag is, 'n gebed, 'n geskenk of 'n helpende hand, begin die goeie saad saai en jy sal die oes van seëninge inbring.
Sielskos: Eseg 16:53-19:14; Lukas 2:8-20; Ps 144:9-15; Spr 14:5-8 With his mouth the godless man destroys his neighbor, but through knowledge and superior discernment shall the righteous be delivered.
Proverbs 11:9 (Amplified Bible) It is easy to sit up and take notice. What is difficult is getting up and taking action.
~Al Batt Dear Winter
I'm sorry but I am breaking up with you. I think its time we start seeing other seasons. Its not me its you! Frankly your cold attetude has made me realize this relationship can not go any further. Please come fetch your blankets, jerseys and heaters from my place. I am leaving you. Goodbye !!! Father, I was a young child full of life, you gave me joy, laughter, security by giving me home and parents. Father I was always confident as young woman, you imparted self assurance. Father, I have known lack financially, you have always provided, my mother, Lord diagnosed with cancer, you walked a path with me, my father ,Lord diagnosed with lung cancer, you assured me of the way. Father, my brother smoking drugs, you carried me. Father I am hurt, my first husband beats me, you wiped my tears, embraced me with loving arms. Father I have now met my husband, your gift to me, I am happy, financially secure, wiser. Look Father, my brother does not do drugs anymore. Thank you Father for giving me children, as a stepmother, I learn, cherish, forgive. Look Father, these are tears of joy, look daddy, no more pain. You know what Father, its all thanks to you |