Verlede Woensdagaand hou ek ‘n Bybelskool in Secunda. Voor die tyd eet ek saam met Anton, ‘n wonderlike plaaslike leraar. Jacques, ‘n sakeman in daardie omgewing, het ook saamgeëet. So tussen die kuiery deur vertel Jacques vir ons ‘n aangrypende verhaal. Iemand het naamlik verlede Dinsdagaand met sy werkers oor die Here kom praat. Toe wy 30 van hulle hul lewens aan Christus. Hierdie einste spreker was jare lank in die tronk vir moord. Letterlik een dag voordat hy gehang sou word, het mnr. Mandela die doodstraf opgehef. Later het hierdie begenadigde in die tronk tot bekering gekom. Onlangs is hy na sowat 25 jaar se tronkstraf vrygelaat. Nou praat hierdie einste man die wêreld aan die brand vir Christus. Boonop droom hy daaroor om gewoontemisdadigers met Christus se goeie nuus te bereik en hulle toe te rus om as wetsgehoorsame burgers nuwe lewens te begin. Maar dis ‘n ander storie!
Ek was diep getref deur hierdie verhaal. Wat kan die Here nie alles doen deur doodgewone mense nie. Hoe kan hy nie ‘n misdadiger se lewe omkeer met die genade van Christus nie. Te midde van al die gruwelike verhale van moord, misdaad en hooploosheid wat mens daagliks in Suid Afrika aanhoor, weerklink die groot dade van God steeds om elke hoek en draai in ons midde. Aan Hom al die eer dat nie eens die poorte van die doderyk die nuus dat Christus die Here is sal stilkry nie! Die blondie stap by ñ apteek in en haal ñ botteltjie vloeistof en ñ teelepel uit ha broek sak.
Sy gooi van die vloei stof in die teelepel en vra die apteker om te proe. Die apteker proe en trek ñ vreeslike gesig. Blonde vra; "Proe dit soet". "Nee" sis die apteker. "Dankie tog" sê die blonde. My Dokter het gesê ek moet my urine by julle laat toets vir suiker! What a friend we have in Jesus, all our sins and griefs to bear. What a privilege to carry everything to God in prayer- Joseph Scriven
Psalm 30:5
For His anger lasts only a moment, but His favor lasts a lifetime; weeping may remain for a night, but rejoicing (joy) comes in the morning. - Our lives are a series of seasons. - The great thing about seasons is that they do not last forever. - From time to time we may pass through a time of difficulty. - But God's promise to us is joy. PRAYER: Lord, You are the one thing that I can be sure of! Your favor and the fact that it lasts a lifetime is my saving grace. Amen |