Christian Motivations
  • Christian Motivations Blog
  • Zoe Support Jobs
  • Events & Prayer
  • Contact us

Pot holes

1/30/2015

 
Picture

God on our side by A Schoonbee

1/30/2015

 
Picture
To have God on our side does not mean sailing on a boat with no storms it means sailing in  a boat that no storm can sink! Our Savior walks on water if we fall out of the boat He will be there to lend a helping hand. Mark 4:39 tells us that we can not rebuke the storm in our lives if we have a storm of fear and unbelief in our hearts. Jesus could tap into His reservoir of peace and faith and calmed the storm. Trust Jesus to calm your inner storm and you will be able to have peace and faith to calm the storm of your circumstances around you. 

Kindertjies

1/30/2015

 
Picture
¨Elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in my glo, van My afvallig laat word, vir hom is dit baie beter as ´n groot meulsteen aan sy nek vasgemaak en hy in die see gegooi word¨"

Die krappies het by hul Sondagskoolonderwyser geleer dat hulle nie sywaarts mag loop nie, maar vorentoe - soos dit ´n opregte krap betaam. Hy het hulle laat oefen - pootjie vir pootjie. Aan die einde van die les kon elkeen darem so ´n paar treetjies vorentoe loop. Hulle huiswerk was: ¨Oefen nou elke dag ´n paar minute en dan kyk ek of julle dit volgende week kan regkry.¨

Dié Sondag het aangebreek. ¨Nou toe, loop nou mooi dat ek kan sien.¨ Tot die Krap-kategeet se teleurstelling hardloop die hele klas sywaarts!

¨Ag nee, kinders, hoekom hardloop julle nou weer só?¨ was sy ontnugterde uitroep. ¨Meneer,¨ antwoord enetjie, ¨by ons huise loop ons mammas en pappas so.¨

Jy lag nou vir hierdie verhaaltjie was Ian Webber op ´n huwelikseminaar vertel het, Maar hoe waar is dit nie! Jou kinders drink al jou woorde in - veral die wat per ongeluk uitgeglip het. Hulle asem agter jou woorde ook jou houding en emosies in. Hulle neem selfs jou skynheiligheid waar en oefen dit op mekaar uit! Jy dink soms dat jy een outjie goed om die bos gelei het met ´n slenter wat volgens jou mening gewerk het. Môre gebruik dié kind dit weer op ´n jonger outjie, en dan kom jy eers agter dat hy dwarsdeur jou planne gesien het.

Moenie ´n kind kul en dink dat jy daarmee gaan wegkom nie. Hulle is baie fyn. En as Ma raas oor ´n kind se kru taalgebruik, sê die sussie sommer baie maklik: ¨Ja, maar Pappa doen dit dan!¨

Onthou die woorde van Paulus: ¨Wees baie versigtig hoe julle lewe¨ (Ef. 5:15).

GEBED: Heilige Gees, plaas ´n wag voor my mond, en twee van hulle voor my voete. Laat wat ek dink en wat ek doen, welbehaaglik wees voor U. In J e s u s se Naam. men.

(Uit: VASTRAPPLEKKIES. Theo Brink. Boodskapperreeks. AKTUAPERS. Pretoria. 1989.)

Fish

1/30/2015

 
Picture

Try me

1/30/2015

 
Picture
Smooth roads never make good drivers
Smooth seas never make good sailors
Clear Skies never makes good Pilots.
Problem and hassle free Life never makes  a strong person   
Be Strong enough to accept the challenges of Life
Don't ask Life, "Why Me?  Instead say "Try Me!"  


The Scars From Bullying

1/29/2015

 
Picture
 A teacher in New York was teaching her class about
bullying and gave them the following exercise to perform.
She had the  children take a piece of paper and told them to crumple it up, stamp on it and 
eally mess it up but do not rip it. Then she had them unfold the paper, smooth
it out and look at how scarred and dirty is was.

She then told them to  tell it they’re sorry.

Now even though they said they were sorry and
tried to fix the paper, she pointed out all the scars they left behind. And that
those scars will never go away no matter how hard they tried to fix it.

That is what happens when a child bully’s another child, they may say they’re
sorry but the scars are there forever.

The looks on the faces of the  children in the classroom told her the message hit home.

If you're a parent or a teacher, share this with your child/children.

He who guards his mouth and his tongue, Guards his soul from troubles.
 Proverbs  21:23

  Watch your thoughts; they become words.
Watch your words; they become actions.
Watch your actions; they become habit.
Watch your habits;  they become character.
Watch your character; it becomes your destiny.” 

The Parable of the Stones By: Max Lucado

1/29/2015

 
Picture
"A wife of noble character who can find? She is worth far more than
rubies." Proverbs 3 1:10 (NW)

I must warn you, reader, before you begin. These words are ancient
jewels mined from the quarry of my life. Read them only if you dare
treasure them. For it would be better to never know, than to know and
not obey.

The hand which writes them is now old, wrinkled from the sun and labor.
But the mind which guides them is wise:

- wise from years
- wise from failures
- wise from heartache.
- I am Asmara, merchant of fine stones.

I am a seller of stones. I travel from city to city. I buy jewels from
the diggers in one land and sell them to the buyers in another I have
weathered nights on stormy waters. I have walked days through desert
heat. I have dined with kings. I have drunk with paupers. My hands have
held the finest rubies and stroked the deepest furs. But I would trade
it all for the one jewel I never knew.

It was not for lack of opportunity that I never held it. There was a
chance in Madrid when I was young. No, it was not for lack of
opportunity. It was for lack of wisdom. The jewel was in my hand, but I
exchanged it for an imitation. And now I fear my days will end without
my ever knowing the beauty of the precious stone.

I have never known true love.

I have known embraces. I have seen beauty. But I have never known love.

If only I'd learned to recognize love as I have learned to recognize
stones.

My father taught me about stones. He was a jewel cutter. He would seat
me at a table before a dozen emeralds. "One is true," he would
tell me. "The others are false. Find the true jewel."

I would ponder—studying one after the other. Finally I would choose.
I was always wrong.

"The secret," he would say, "is not on the surface of the
stone; it is inside the stone. A true jewel has a glow. Deep within the
gem there is a flame. The surface can always be polished to shine, but
with time the sparkle fades. However, the stone that shines from within
will never fade."

With the years, my eyes learned to spot true stones. I am never fooled.
The stones I purchase are authentic. The gems I sell are true. I have
learned to see the light within.

If only I'd learned the same about love.

But I've been foolish, dear reader, and I've been fooled.

I've spent my life in places I shouldn't have been, looking for
someone with sparkling eyes, beautiful hair, a dazzling smile, and fancy
clothes. I've searched for a woman with outer beauty, but no true
value. And now I am left with emptiness.

Once I almost found her. Many years ago in Madrid, I met the daughter of
a farmer. Her ways were simple. Her love was pure. Her eyes were honest.
But her looks were plain. She would have loved me. She would have held
me through every season. Within her was a glow of devotion the like of
which I've never seen since.

But I continued looking for someone whose beauty would outshine the
rest.

How many times since have I longed for that farm girl's kind heart,
her sweet smile, her faithfulness? If only I'd known that true
beauty is found inside, not outside. If only I'd known, how many
tears would I have saved?

I'd trade in a moment a thousand rare gems for the true heart of one
who would have loved me.

Dear reader, heed my warning. Look closely at the stones before you open
your purse. True love glows from within and grows stronger with the
passage of time.

Heed my caution. Look for the purest gem. Look deep within the heart to
find the greatest beauty of all. And when you find that gem, hold onto
her and never let her go.

For in her you have been granted a treasure worth far more than rubies.

Seek beauty and miss love.

But seek love and find both.

Lewe hierdie jaar volgens die saligsprekinge 

1/29/2015

 
Picture
Jesus het gesê: "Geseënd is die wat treur, want hulle sal vertroos word." Pyn is die prys wat ons vir liefde betaal. 'n Outeur het geskryf: "As ons baie seer het, wonder ons: 'Hoekom het dit gebeur? Was dit om die wat moet aangaan se geloof te versterk?' Dis moeilik om 'ja' te antwoord as alles donker lyk. Die belangrikste ding vir ons op daardie oomblik is om nie die pyn te voel nie, maar as ons deur die pyn in ons lewens beweeg eerder as om dit te probeer vermy, sal ons anders daaroor voel. Ons leer daaruit. Net soos Josef, kan ons sien hoe God dit vir 'n groter doel gebruik. Op die ou einde beteken die rouproses dat ons die seer hanteer saam met die enigste Een wat ons kan genees." Die Bybel sê: "...ons het deur die nag gehuil. Maar vanmôre lag ons van vreugde." (Psalm 30:6 DB). Jou oggend sal kom; God het dit belowe! Jou pyn sal beter word met verloop van tyd. Jy sal ook nie vergeet nie; jy sal net anders onthou - met meer dankbaarheid en minder pyn. Hierdie saligspreking beantwoord twee vrae: 1) Wat gebeur met hulle wat in God sterf? "... In die huis van my Vader is daar baie woonplek... Ek gaan om vir julle plek gereed te maak... sodat julle ook kan wees waar Ek is." (Joh. 14:1-3 NV). 2) Wat van die van ons wat moet aangaan met die lewe? "... die God wat in elke omstandigheid moed gee... bemoedig... ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig..." (2 Kor. 1:3-4 NV).

Sielskos: 1 Tess 1-5; Matt 3:11-17; Ps 90:1-6; Spr. 1:1-4

In ons harde wêreld word sagmoedigheid dikwels vir swakheid aangesien. Maar Jesus se definisie van sagmoedigheid is die van 'n kragtige, groot hings wat ingebreek is. Hy het nie sy stamina verloor nie. Waar hy eers 'n sterk wil van sy eie gehad het, gee hy nou net toe aan iemand anders se wil. Sagmoedigheid behels die volgende: 1) Sensitiwiteit vir God. In 'n goeie huwelik verstaan twee mense dikwels mekaar se behoeftes sonder om 'n woord te sê. Die tyd wat hulle saam deurgebring het, maak hulle bewus van die dinge wat die ander een verryk, asook aanstoot gee, en hul toewyding aan mekaar maak hul huwelik hul belangrikste prioriteit. Dit is dieselfde met jou verhouding met God. 2) Gee oor aan God se wil. Die sleutel tot die verbreking van hardnekkige gewoontes is om dit nie in jou eie krag te doen nie. Dit hou net jou fokus op die probleem en versterk die krag daarvan. Die sleutel tot oorwinning is om jou fokus te verander en jou probleme en bekommernisse oomblik vir oomblik oor te gee aan God. "Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God..." (2 Korintiërs 3:5 NV). 3) Oorgawe aan God se doelwitte. Om te verstaan wat die verskil tussen oorgawe en selfsug is, moet jy hieroor nadink: "Hulle kom en luister ewe vroom na jou prediking, maar hulle doen nie wat Ek vir hulle sê nie. Met hulle monde bely hulle liefde, maar hulle harte is net agter geld aan." (Esegiël 33:31 NLV). Dink 'n bietjie daaroor.

Sielskos: 2 Tess 1-3; Matt 4:1-11; Ps 90:7-17; Spr. 1:5-9


Hierdie saligspreking korrigeer twee foute wat ons oor verlossing maak. Dat dit net daaroor gaan om te glo, en dat dit net gaan oor ons optrede. Dit gaan eintlik oor al twee hierdie aspekte. Die hergeboorte behels die volgende: 1) 'n Posisie van verlossing. As jy al jou goeie werke opmekaar stapel tot dit so hoog soos 'n berg is, sal jy steeds nie kan betaal om in die hemel in te gaan nie. Dis waar vir die tyd voor jy 'n Christen was en ook nadat jy een geword het. As jy die fliek The passion of the Christ gesien het en gedink het: "Hoekom moes Hy so 'n dood sterwe?", lê die antwoord hierin: "Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees." (2 Korintiërs 5:21 NV). Die oomblik as jy Jesus as jou Verlosser aanvaar, sien God jou as 'n 'verloste'. 2) 'n Toestand van verlossing. Verlossing is nie net 'n posisie wat jy voor God het nie, maar 'n toestand wat jy elke dag voor ander uitleef. Hoe doen jy dit? Deur God meer te vertrou as jouself (Spreuke 3:5) en deur te probeer om die karaktereienskappe van Christus te toon: "... liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing." (Galasiërs 5:22-23 NV). Jy sê: "Maar dis te veel! "Ja, maar ons hoef dit nie alleen reg te kry nie: "Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word... Dit doen die Here wat die Gees is." (2 Korintiërs 3:18 NV).

Sielskos: Lev 1-4; Matt 4:12-25; Ps 10:1-11; Spr. 1:10-16

Daar word 'n storie vertel oor twee ouens wat oor godsdiens gestry het. Een van hulle het uiteindelik geskreeu: "Nou maar dien jy dan God op jou manier en dan dien ek Hom op Sy manier!" As ons, ons menings 'n voorvereiste maak om mekaar lief te hê, word ons uiteindelik vervreem van mekaar. Die meeste van die goed waaroor ons baklei, maak nie regtig saak nie. Jesus het gesê: "As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is." (Johannes 13:35 NV). Dis nie genoeg om van vrede te hou nie; jy moet 'n vredemaker wees. Toe daar 'n stryery in die Nuwe-Testamentiese kerk uitgebreek het oor die eet van sekere kos, het Paulus tussenbeide getree: "Laat ons mekaar dan nie meer veroordeel nie. Neem julle liewer voor om niks te doen wat jou broer kan aanstoot gee of tot 'n val kan bring nie. Omdat ek die Here Jesus ken, weet ek... dat niks vanself onrein is nie. Maar as iemand iets as onrein beskou - vir hom is dit dan onrein. As jy met wat jy eet, jou broer aanstoot gee, leef jy nie meer volgens die liefde nie. Moenie deur wat jy eet, iemand vir wie Christus gesterf het, laat verlore gaan nie... Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee... Laat ons ons dan beywer vir die dinge wat die onderlinge vrede en opbou bevorder... Laat jou oortuiging hieroor 'n saak tussen jou en God wees..."(Romeine 14:13-22 NV). Gaan wees 'n vredemaker!

Sielskos: Lev 8-10; Matt 5:13-26; Ps 42:1-5; Spr. 1:20-23

Hand of God

1/29/2015

 
Picture
One day I was crossing a shaky bride with God. I was so scared so I asked God : Can I hold your hand so that I will not fall in the river? God said No child I should hold your hand. I asked what is the difference Lord? God replied if you hold my hand and something happens you might let go. If I hold your hand no matter what happens I will never let you go…. Isa41:10.

becoming by Andrew and Vanessa Roebert

1/29/2015

 
Picture
Romans 5:2 (Living Bible)

'We confidently and joyfully look forward to actually becoming all that God has had in mind for us to be.'

- We have so much to look forward to!
- God has wonderful plans for each one of us.
- We need to anticipate with excitement, His goodness.
- We can consider it probable, likely and certain!

PRAYER: Lord, I look forward to becoming all that You have intended for me to be. I pray that You will continue working in my life to bring about Your plans and purposes. Amen.

<<Previous
    Picture
    Facebook Page

    Ana & Andre Schoonbee

     God uses us to motivate and encourage the body.

    Click on Previous at bottom of page for more posts

    Picture
    Email us at :
    Ana.Schoonbee@gmail.com
    or
    Aschoonb@randwater.co.za

    RSS Feed

    Authors

    All
    Abigrael Halohymn
    Ac Dixon
    Adrian Dieleman
    Adrian Gore
    Adrian Rogers
    Afrikaans
    Alan Smith
    Albert-einstein
    Amy
    Andrew And Vanessa Roebert
    Andrew-and-vanessa-roebert
    Andrew Murray
    Andrew Wommack
    Andrew W Roebert
    Aw Tozer
    Babra Nel
    Bennie Mostert
    Beth Moore
    Bill-hardaway
    Bill Winston
    Bob And Bonnie Jones
    Bob En Debby Gass
    Bob-en-debby-gass
    Bob Turnbill
    Bob Yvonne Turnbull6580747baa
    Bronnie Ware
    Business
    Carina Francke
    Cartoon
    Charles Halff
    Charles Stanley
    Charles Swindoll
    Christalone
    Christ Notes
    Christ Warriors
    Chuck Swindoll
    Cindy Hess
    Cindy Ludwig
    Colin Lamont
    Crawford W Loritts
    Dan Elliot
    Dangelo-joyce
    Daniel Wiafe
    David Cummings
    David Jeremiah
    David Langerfeld
    David Mc Casland
    David Pollay
    David Wilkerson
    Dean Register
    Dennis And Barbara Rainey
    Dennis-de-hann
    Dennis Fisher
    Dick Innes
    Dirk Taljaard
    Dr A Murray
    Dr-james
    Dr John Tibane
    Dr Wr Bright
    Dwight Clough
    Dwight-l-moody
    Elaine Cook
    Em Bounds
    Eric Stander
    Erik Rees
    Erik-rees
    Erma Bombeck
    Fb Meyer
    First Fruit Of Zion
    Frederick-buechner
    Gary-chester
    Gene Edwards
    Gerald Maire
    Gerald-maire
    Gerald Whetstone
    Gerjo Ben
    Glen-miller
    Gloria-copeland
    Gods Barnyard
    Gods-barnyard
    Handre De Jongh
    Helen Steiner Rice
    Hennie Potgieter
    Hennie Symington
    Hennie-symington
    Horace Wimpey
    Ivor Van Rensburg
    James-goll
    James Hewett
    James Mcdonald
    James Ryle
    Jane Eggleston
    Jennifer Benson
    Jewel-diamond-taylor
    Jim Clark
    Joan Cox
    Joel Osteen
    Joel-osteen
    Joel Victoria Osteen
    Joel-victoria-osteen
    Joel Victoria Osteendc39db591a
    Joe Mazzella
    Joe Mc Keever
    Joe Stowell
    Johan Campbell
    Johan Vd Merwe
    John-blumberg
    John Donne
    John Hendryx
    Johnie Akers
    John Maxwell
    John-maxwell
    Johnny-the-bagger
    John Oaks
    John Walker
    John Wesley
    Joke
    Jon Walker
    Joseph-j-mazzella
    Joseph Prince
    Joseph-prince
    Josh Mc Dowell
    Joyce Meyer
    Julian Marion
    Julie Ackerman
    Karen-kullgren
    Kath Brinkman
    Ken-klaus
    Ken-pilcher
    Ken Sapp
    Ken-trevithick
    Khutso
    Kookie Langwenya
    Larry-hiller
    Lee Venden
    Leith-anderson
    Life Questions
    Lindiwe Mamabolo
    Lynell Waterman
    Marcia Lee Laycock
    Marcus-dods
    Mariage
    Marion Smith
    Marji Kruger
    Marji-kruger
    Marriage
    Max Lucado
    Max-lucado
    Maya Angelou
    Melanie Schurr
    Melodie-davis
    Melvin Newland
    Michael Josephson
    Mike Pholman
    Moodley
    Motivation
    Myles Monroe
    Neville Turley
    Nick-stander
    Nikiia Smith
    Os Hillman
    Os-hillman
    Oswald-chambers
    Pamela Perry Blaine
    Patrick Medlock
    Picture
    Pieter Goosen
    Prayer
    Quintus-heine
    Quotes
    Randy Kilgore
    Re Davies
    Reinhard Bonnke
    Rex-barker
    Rhonda Rhea
    Rick Hamblin
    Rick Warren
    Robert-ketchum
    Robert Mcduffie
    Robert-morgan
    Robert Peterson
    Robert Valett
    Rocky Henriques
    Rodger-palms
    Roger Kiser Sr
    Ronald Mcfadden
    Ron Graham
    Ron Hutchcraft
    Ron Newhouse
    Rose Ballard
    Roy Lessin
    Roy-lessin
    Rubel-shelley
    Russ Lawson
    Schoonbee
    Scott Harrup
    Scripture
    Sheree Motola
    Skip Moen
    Slideshow
    Sms
    Solly Ozrovech
    Stan Buckley
    Stephan Joubert
    Stephan-joubert
    Stephan-joubert
    Stephen Covey
    Steve Ackermann
    Steve And Cindy Wright
    Steve Blair
    Steve Brunkhorst
    Steve Troxel
    Sumner Wemp
    Susan Coetzer
    Swami-vivekananda
    Td Jakes
    Terence-b-lester
    Testimony
    Tim
    Tim-archer
    Tina-blessitt
    Tom Norvelle
    Tom Rietveld
    Trevor Ketler
    Tyler Perry
    Unknown
    Vic Patalano
    Victor Parchin
    Video
    Walter Wintle
    Wanda Bencke
    Wayne Dyer
    William Ward
    Woodrow Kroll
    Xanthe Galanis
    Zapiro
    Zig Ziglar
    Zipporah-rwengo

    Archives

    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    September 2011
    August 2011
    July 2011
    June 2011
    May 2011


Powered by Create your own unique website with customizable templates.