Christian Motivations
  • Christian Motivations Blog
  • Zoe Support Jobs
  • Events & Prayer
  • Contact us

Kersfees ?

12/30/2011

 
Picture
Kersfees is wel... Kersfees. Dis min of meer elke jaar dieselfde regoor die aarde. Dieselfde versierings in winkels, dieselfde musiek, geskenke, liggies, kos, sentimentele kaartjies, advertensies, klingels. En, ja, ook dieselfde ou klagtes oor die misbruik van Kersfees. Baie mense wag net vir Kersfees... om geld te maak of om daaroor te kla. Om fees te vier, of om nie te vier nie! Moenie soos die res maak nie. Maak jou eie soort fees dié Kersfees. Maak Jesus regtig Koning! Laat Hom die Fees se Hoof en Heer wees wat jy en jou mense vanjaar uitbundig saamvier.

Bring hierdie jaar geskenke vir Christus, nie andersom nie. Laat jou lewe in hierdie dae die mooiste getooide geskenk wees wat vertel hoe wonderlik en belangrik Hy is. Laat jou verhoudings met ander rondom jou wys hoe kosbaar Christus vir jou is. Laat Hy regtig die inhoud van jou dae in hierdie tyd wees. Laat Hy die rede wees — die rede hoekom jy opstaan en gaan slaap. Die rede hoekom jy omgee en aanhou omgee. Die rede hoekom jy ander liefhet. Die rede hoekom jy leef en wil aanhou leef. Vier ‘n nuwe fees, ‘n lewensfees. Jy het alle rede om dit te doen!

Scripture

12/29/2011

 
Picture
Trust God He knows your need

quote

12/29/2011

 
If you think you are too small to make a difference, try sleeping with a mosquito.

Quote

12/27/2011

 
Have great hopes and dare to go all out for them. Have great dreams and dare to live them. Have tremendous expectations and believe in them.

~ Norman Vincent Peale

Quote

12/27/2011

 
We are what we repeatedly do. Excellence, therefore, is not an act, but a habit.

~Aristotle

Vakansie vrees

12/21/2011

 
Hallo daar!!! In ‘n toneel in een van die immergewilde Charlie Brown sketse staan hy vir ‘n oomblik verslae voor sy posbus. Dit is nadat hy besef dat hy nogmaals geen brief of kerskaartjie ontvang het nie. Dan stap Charlie weg en mompel: “Nobody sent me a Christmas card today. I almost wish there weren’t a holiday season. Now I know nobody likes me. Why do we have to have a holiday season to draw attention to it?” Eina! Maar tog bied hierdie sprokieskarakter ‘n venster op die eensaamheid wat vele hier in Kersfeestyd ervaar.

Miskien is Charlie Brown se belewenis ook ons almal se diepste vrees. “Sê nou mense hou nie regtig van my nie?” “Sê nou ek roep uit ‘hallo daar’ en niemand antwoord terug nie?” Vrees vir publieke verwerping word nie verniet as een van die dominante drie vrese uitgelig wat alle volwassenes in die gesig staar nie. Wel, hier’s goeie Kersfeesnuus: Jesus gee om. Nee, hierdie is nie net nog ‘n voel-goed opmerking nie. Christus gee soveel om dat Hy hierheen gekom het om dit met sy eie lewe te kom sê, ook vir jou en my. Jesus antwoord elke keer met hemelse genade as ons uitroep of Hy daar is.

Vrede

Stephan Joubert

Faith

12/20/2011

 
Hebrews 11:1

What is faith? It is the confident assurance that something we want is going to happen. It is the certainty that what we hope for is waiting for us, even though we cannot see it up ahead.

- I want to encourage those who are trusting God.
- When we are trusting God we are exercising our faith.
- Faith is the thing that moves God.
- Let's keep on trusting and believing God.

DECLARATION: I will trust in the Lord with ALL my heart! 

Have a great Wednesday.
Kind Regards
Pastor Andrew & Vanessa Roebert
ALIVE TO GOD
Email: andrew@alivetogod.com

my Father's birthday

12/20/2011

 
Sunday is my Father's birthday. I hope you'll help me pass the word by
wishing everyone you meet today a Very Merry Christmas!

T' was the night Jesus came and all through the house,
Not a person was praying, not one in the house .

The Bible was left on the shelf without care,
For no one thought Jesus would come there.

The children were dressing to crawl into bed,
Not once ever kneeling or bowing their head..

And Mom in the rocking chair with babe on her lap,
Was watching the Late Show as I took a nap...

When out of the east there rose such a clatter,
I sprang to my feet to see what was the matter...

Away to the window I flew like a flash,
Tore open the shutters and lifted the sash...

When what to my wondering eyes should appear,
But Angels proclaiming that Jesus was here...

The light of His face made me cover my head...
Was Jesus returning just like He'd said.

And though I possessed worldly wisdom and wealth,
I cried when I saw Him in spite of myself...

In the Book of Life which he held in his hand,
Was written the name of every saved man...

He spoke not a word as he searched for my name,
When He said "it's not here" My head hung in shame...

The people whose names had been written with love,
He gathered to take to his Father above...

With those who were ready He rose without sound,
While all of the others were left standing around ..

I fell to my knees but it was too late,
I'd waited too long and thus sealed my fate...

I stood and I cried as they rose out of sight,
Oh, if only I'd known that this was the night...

In the words of this poem the meaning is clear,
The coming of Jesus is now drawing near...

There's only one life and when comes the last call,
We'll find out that the Bible was true after all.

Reconciled

12/19/2011

 
Picture

Die gawe van die Christuskind.

12/19/2011

 
In Hom is die volle wese van God beliggaam, en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Kolossense 2:9-10a

Soms is dit asof Christus so in doeke toegedraai is in ons eie gedagtes, dat ons die volle impak van sy bestaan miskyk.

Besef ons werklik dat Christus gelyk is aan die Vader wat Hom in die Seun uitgestort het? Is ons bewus daarvan dat Christus met alles wat Hy is, in ons woon? As ons dit nie uit eie ervaring weet nie, dan bevestig die Woord dat ons deur Christus toebedeel is met elke geestelike gawe.

Hy het sy eie Seun nie gespaar nie, maar Hom oorgelewer om ons almal te red. Sal Hy ons dan nie al die ander dinge saam met Hom uit genade skenk nie? Romeine 8:32

 God se onbaatsugtige gawe van sy eie Seun, omvat ʼn “rykdom van wysheid en kennis” (Kolossense 2:3), “elke geestelike gawe” (Efesiërs 1:3) en die “volle natuur van God” (Kolossense 1:19). As ons dit weet, is daar geen nodigheid vir ons om ons geloof gedurig in stand te probeer hou met ʼn smag na tekens en wonderwerke om God se gawes aan ons te bevestig nie. Wanneer ons so bejag is op daardie dinge, trek ons God se versekering dat ons reeds in besit is van die gawes wat Hy deur Christus aan ons geskenk het in twyfel.

Dis nie die gawes wat ons nodig het nie; dis Christus. Deur Christus ontvang ons die gawes en deur Hom kry ons die ewige lewe. Om Christus te ontvang maak die verskil tussen godsdiens bloot ter wille van godsdiens en ʼn deurleefde geloof.

Kom ons verwyder die “geskenkpapier” vanjaar om Christus en leer ken Hom vir wie Hy werklik is: die Seun van God met al die eienskappe van God juis omdat Hy God is.

Gebed: Here, wat ʼn wonderlike waarheid dat ons deur u Seun die saad van die ewige lewe in ons eie harte dra. Gee dat ons hierdie waarheid met blydskap sal aanvaar. Amen
<<Previous
    Picture
    Facebook Page

    Ana & Andre Schoonbee

     God uses us to motivate and encourage the body.

    Click on Previous at bottom of page for more posts

    Picture
    Email us at :
    Ana.Schoonbee@gmail.com
    or
    Aschoonb@randwater.co.za

    RSS Feed

    Authors

    All
    Abigrael Halohymn
    Ac Dixon
    Adrian Dieleman
    Adrian Gore
    Adrian Rogers
    Afrikaans
    Alan Smith
    Albert-einstein
    Amy
    Andrew And Vanessa Roebert
    Andrew-and-vanessa-roebert
    Andrew Murray
    Andrew Wommack
    Andrew W Roebert
    Aw Tozer
    Babra Nel
    Bennie Mostert
    Beth Moore
    Bill-hardaway
    Bill Winston
    Bob And Bonnie Jones
    Bob En Debby Gass
    Bob-en-debby-gass
    Bob Turnbill
    Bob Yvonne Turnbull6580747baa
    Bronnie Ware
    Business
    Carina Francke
    Cartoon
    Charles Halff
    Charles Stanley
    Charles Swindoll
    Christalone
    Christ Notes
    Christ Warriors
    Chuck Swindoll
    Cindy Hess
    Cindy Ludwig
    Colin Lamont
    Crawford W Loritts
    Dan Elliot
    Dangelo-joyce
    Daniel Wiafe
    David Cummings
    David Jeremiah
    David Langerfeld
    David Mc Casland
    David Pollay
    David Wilkerson
    Dean Register
    Dennis And Barbara Rainey
    Dennis-de-hann
    Dennis Fisher
    Dick Innes
    Dirk Taljaard
    Dr A Murray
    Dr-james
    Dr John Tibane
    Dr Wr Bright
    Dwight Clough
    Dwight-l-moody
    Elaine Cook
    Em Bounds
    Eric Stander
    Erik Rees
    Erik-rees
    Erma Bombeck
    Fb Meyer
    First Fruit Of Zion
    Frederick-buechner
    Gary-chester
    Gene Edwards
    Gerald Maire
    Gerald-maire
    Gerald Whetstone
    Gerjo Ben
    Glen-miller
    Gloria-copeland
    Gods Barnyard
    Gods-barnyard
    Handre De Jongh
    Helen Steiner Rice
    Hennie Potgieter
    Hennie Symington
    Hennie-symington
    Horace Wimpey
    Ivor Van Rensburg
    James-goll
    James Hewett
    James Mcdonald
    James Ryle
    Jane Eggleston
    Jennifer Benson
    Jewel-diamond-taylor
    Jim Clark
    Joan Cox
    Joel Osteen
    Joel-osteen
    Joel Victoria Osteen
    Joel-victoria-osteen
    Joel Victoria Osteendc39db591a
    Joe Mazzella
    Joe Mc Keever
    Joe Stowell
    Johan Campbell
    Johan Vd Merwe
    John-blumberg
    John Donne
    John Hendryx
    Johnie Akers
    John Maxwell
    John-maxwell
    Johnny-the-bagger
    John Oaks
    John Walker
    John Wesley
    Joke
    Jon Walker
    Joseph-j-mazzella
    Joseph Prince
    Joseph-prince
    Josh Mc Dowell
    Joyce Meyer
    Julian Marion
    Julie Ackerman
    Karen-kullgren
    Kath Brinkman
    Ken-klaus
    Ken-pilcher
    Ken Sapp
    Ken-trevithick
    Khutso
    Kookie Langwenya
    Larry-hiller
    Lee Venden
    Leith-anderson
    Life Questions
    Lindiwe Mamabolo
    Lynell Waterman
    Marcia Lee Laycock
    Marcus-dods
    Mariage
    Marion Smith
    Marji Kruger
    Marji-kruger
    Marriage
    Max Lucado
    Max-lucado
    Maya Angelou
    Melanie Schurr
    Melodie-davis
    Melvin Newland
    Michael Josephson
    Mike Pholman
    Moodley
    Motivation
    Myles Monroe
    Neville Turley
    Nick-stander
    Nikiia Smith
    Os Hillman
    Os-hillman
    Oswald-chambers
    Pamela Perry Blaine
    Patrick Medlock
    Picture
    Pieter Goosen
    Prayer
    Quintus-heine
    Quotes
    Randy Kilgore
    Re Davies
    Reinhard Bonnke
    Rex-barker
    Rhonda Rhea
    Rick Hamblin
    Rick Warren
    Robert-ketchum
    Robert Mcduffie
    Robert-morgan
    Robert Peterson
    Robert Valett
    Rocky Henriques
    Rodger-palms
    Roger Kiser Sr
    Ronald Mcfadden
    Ron Graham
    Ron Hutchcraft
    Ron Newhouse
    Rose Ballard
    Roy Lessin
    Roy-lessin
    Rubel-shelley
    Russ Lawson
    Schoonbee
    Scott Harrup
    Scripture
    Sheree Motola
    Skip Moen
    Slideshow
    Sms
    Solly Ozrovech
    Stan Buckley
    Stephan Joubert
    Stephan-joubert
    Stephan-joubert
    Stephen Covey
    Steve Ackermann
    Steve And Cindy Wright
    Steve Blair
    Steve Brunkhorst
    Steve Troxel
    Sumner Wemp
    Susan Coetzer
    Swami-vivekananda
    Td Jakes
    Terence-b-lester
    Testimony
    Tim
    Tim-archer
    Tina-blessitt
    Tom Norvelle
    Tom Rietveld
    Trevor Ketler
    Tyler Perry
    Unknown
    Vic Patalano
    Victor Parchin
    Video
    Walter Wintle
    Wanda Bencke
    Wayne Dyer
    William Ward
    Woodrow Kroll
    Xanthe Galanis
    Zapiro
    Zig Ziglar
    Zipporah-rwengo

    Archives

    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    December 2013
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    May 2013
    April 2013
    March 2013
    February 2013
    January 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012
    December 2011
    November 2011
    October 2011
    September 2011
    August 2011
    July 2011
    June 2011
    May 2011


Powered by Create your own unique website with customizable templates.