Faith means being sure of the things we hope for and knowing that something is real even if we do not see it. Heb 11:1
Faith is trusting what the eye can't see. Eyes see the prowling lion. Faith sees Daniel's angel. Eyes see storms. Faith sees Noah's rainbow. Eyes see giants. Faith sees Canaan. Your eyes see your faults. Your faith sees your Saviour. Your eyes see your guilt. Your faith sees his blood. Your eyes look in the mirror and see a sinner, a failure, a promise-breaker. But by faith you look in the mirror and see a robed prodigal bearing the ring of grace on your finger and the kiss of your Father on your face. When God Whispers Your Name (Max Lucado) But I say to you, love your enemies . . . do good to those who hate you. Matthew 5:44
During the US Civil War, hatred became entrenched between the North and South. In one instance, President Abraham Lincoln was criticized for speaking of benevolent treatment for the Southern rebels. The critic reminded Lincoln that there was a war going on, the Confederates were the enemy, and they should be destroyed. But Lincoln wisely responded, “I destroy my enemies when I make them my friends.” Lincoln’s comment is insightful. In many ways it reflects Jesus’ teaching in the Sermon on the Mount: “I say to you, love your enemies, bless those who curse you, do good to those who hate you, and pray for those who spitefully use you and persecute you, that you may be sons of your Father in heaven” (Matt. 5:44-45). We will encounter difficult people in our lives—some on whom we will need to set limits. But to give in to the temptation to undermine or hurt them in any way is not God’s way. Instead, we should pray for them, show consideration, look out for their best interests, and emphasize the positive. This may result in changing an enemy into a friend. Not everyone will respond positively to us, but we can pray and plan for a more harmonious relationship. What difficult person can you start befriending? It’s hard to hate someone when you’re doing something good for him. Believe bigger: “Many times there are barriers in our mind.”
Consider God, not your circumstances: “When you believe, all things are possible.” Pray God-sized prayers: “A lot of times we pray over our food or pray for protection, but we don’t pray for our dreams.” Keep the right perspective: “What we focus on is what gets bigger.” Don’t let good enough be good enough: “God always wants us to be growing.” The keys may be easy platitudes but, in his interview, Osteen clarifies that he’s “not saying it’s easy. But I’ve seen the power of faith and the goodness of God. My seun Gilbert was agt jaar oud en was deel van die "scout cub's" vir n klein rukkie.
Tydens een van hulle byeenkomste het elkeen n vel papier gekry, n stuk hout en vier wiele en hulle was aangese om dit huis toe te neem en vir "pa" te gaan gee. Vir Gilbert was dit nie n maklike taak nie. Pa was nie een van daardie mense wat graag iets saam met sy seun gedoen het nie, pa het geglo dat n kind maar sommer self moet grootword. Maar Gilbert het hard probeer en elke dag vir pa gevra vir sy hulp. Pa het die vel papier geneem, die voorskrifte gelees en dit smaalend eenkant gegooi. Hy was beslis nie van plan om saam met sy jong seun n houtkarretjie te bou nie. Die blok hout het vir weke daar eenkant gele. Die tyd het verby gegaan. Eendag het ma besluit genoeg is genoeg, sy het die vel papier geneem en gekyk of sy miskien iets met die stuk hout en vier wiele kon uitrig. Projek "motor bou" het begin in alle erns. Sy het nog nooit houtwerk gedoen nie, en die beste wat sy kon doen was om stap vir stap vir Gilbert te verduidelik wat gedoen moes word, en hom die werk laat doen. Hy was so gretig dat hy baie entoesiasties alles gedoen het wat ma verduidelik het. Sy het die mates vir hom gelees, en al die moets en moenies van die motor wat gebou moes word. Binne weke het die stuk hout vorm begin aanneem en was die buitelyne van die sportmotor al duideliker sigbaar. Effens skeef en krom, maar baie mooi, (of so het ma gedink). Gilbert het nie een van die ander kinders se motors gesien nie, en was baie trots op sy "blou weerlig blits" van n motortjie. Daardie trots wat jy voel as jy iets self met groot gesukkel reggekry het. Toe breek die groot aand van die wedren aan. Met sy blou hout motortjie in sy hand, en n hart wat wil bars van trots het ons na die veld gery waar die groot wedren van hout motortjies sou plaasvind. Toe ons daar aankom het Gilbert se trots baie gou in vernedering verander. Sy motor was baie duidelik die enigste een wat deur hom alleen gemaak was. Al die ander motors was baie duidelik n seun\pa venootskap, met stylvolle lyne, en baie "cool' geverfde strepe. Regte sportmotortjies wat gebou is om die maksimum spoed uit te kry. n Paar van die seuns het sommer hardop begin giggel vir Gilbert se skewe, onantreklike selfgeboude en selfgebroude motor. En om dit nog erger te maak was Gilbert die enigste seun sonder n pa aan sy sy. Daar was n paar seuns van enkel ouerhuise maar hulle het darem n oupa of n oom saam met hulle gehad, en al wat Gilbert gehad het, was "ma" Die wedloop het begin en dit was gedoen deur middel van eliminasie. So lank as wat jy onder die voorste paar was, het jy in die wedloop gebly. Een vir een het die motors by die sand glybaan afgejaag. En uiteindelik was die wedloop tussen Gilbert en die mooiste motortjie van die aand. Toe die laaste wedloop reg is om te begin, het my grootoog, skaam seuntjie gevra of hy die wedloop net met n oomblik kan vertraag, omdat hy eers wil bid. Almal het stil geword. Gilbert het op sy knee neergesak en sy snaakse skewe blou motortjie tussen sy handjies vasgehou. Met n ernstige frons op die sproetgesiggie het hy met sy Hemelse Vader in gesprek gegaan, baie ernstig het hy vir n minuut en n half gebid, toe staan hy op, glimlag vir almal en kondig ewe braaf aan: Ok, ek is gereed. Die skare het begin skree, en n seuntjie genaamd Tommy het langs sy pappa gestaan terwyl die twee motortjies teen die wal af jaag. Gilbert het alleen gestaan, met net sy Hemelse Vader in sy hart en gekyk hoe sy lelike skewe motortjie met verbasende spoed teen die wal afry, en met n sekonde of twee voor Tommy se motortjie oor die wenpaal jaag. Gilbert het in die lug opgespring en geskee: "Dankie, Dankie" en die skare het hulle goedkeuring uitgeskree. Die organiseerder het met die mikrofoon na Gilbert gekom en vir hom gevra: "Gilbert, het jy gebid om te wen?" en toe antwoord my kind: "O, nee Meneer, dit sou baie onregverdig van my gewees het om te verwag dat die Here moet gee dat Tommy verloor, sien meneer, ek het net vir Hom gevra om my te help dat ek nie huil as ek verloor nie." Weereens kan die wysheid van kinders ons verstom. Gilbert het nie die Here gevra om die uitslag van die wedloop in sy voordeel te laat swaai nie, maar hy het die Here gevra vir krag, ongeag wat die uitslag van die wedloop was. Toe Gilbert die eerste keer al die ander motors sien, het hy nie God beskuldig omdat al die ander seuns pa's gehad het wat hulle gehelp het, en hy net vir ma gehad het nie. Nee hy het net gebid vir krag om die uitslag met waardigheid te aanvaar. Miskien spandeer ons teveel tyd om God te vra om die uitkoms van ons lewenswedloop in ons guns te laat swaai. Om ons die wenners te maak, of miskien spandeer ons teveel tyd om God te vra om die wedloop heeltemal te verwyder, in plaas daarvan om op ons kniee neer te sak en God te vra om ons krag te gee om die wedloop met waardigheid te voltooi. Gilbert het nie gebid om die ander seuntjie te laat verloor nie, dit was onregverdig in sy oe, en dan het iemand in die proses seergekry, hy wou net krag he, krag om nie te huil as Tommy se motortjie gewen het nie. Deur die wedloop te stop, en eers te bid, het hy vir almal daar gewys dat hy nie daar was sonder n Vader nie, sy Hemelse Vader was die hele tyd by hom. Daardie aand het Gilbert as oorwinnaar weggestap, met sy Vader langs hom. Here maak ons soos Gilbert, gee ons krag om die stryd met waardigheid te voltooi, en deur dit alles, hou asseblief ons hand baie styf vas AMEN LEES: Exodus 34:28-35: "Toe hy van Sinaiberg af gaan met die twee plat klippe in sy hand, die klippe waarop die getuienis was, was hy nie daarvan bewus dat sy gesig blink geword het terwyl die Here met hom gepraat het nie" (vs. 29).
Ek het nou die dag die storie gelees van Jesse Duplantis (Jesse Duplantis Ministries) wat saam met sy vrou gaan inkopies doen het. Sy het in een rigting gegaan om alles te koop wat sy nodig het, en hy het van winkel na winkel gedwaal en sommer net gekyk wat sien hy wat interessant is. Soms het hy in 'n winkel ingegaan en soms net voor die winkelvensters gestaan en kyk. Op 'n stadium keer 'n vrou, wat hy van geen kant af ken nie, hom voor en vra dat hy asseblief vir haar moet bid, want sy is baie siek. Hy vra bietjie uit oor haar siekte en bid vir haar. Na hy vir haar gebid het, vra hy of sy asseblief vir hom sal sê waarom sy juis hóm, van al die mense in die winkelsentrum, gevra het om vir haar te bid. Sy antwoord dat die Here vir haar gesê het sy moet na die spesifieke winkelsentrum toe gaan en dat sy daar 'n man sal kry wat vir haar sal bid. Sy het nie geweet wie die man is nie, maar toe sy by die winkelsentrum inkom, het sy 'n lig gesien wat heeltyd deur die sentrum beweeg. Soms het die lig by 'n winkel in verdwyn en later weer uitgekom. Soms het die lig op een plek bly stilstaan. Sy het dadelik geweet sy moet die lig soek. Toe sy uiteindelik vir Jesse kry, het sy gesien die lig straal van hom af uit en sy het geweet dit is hy wat vir haar moet bid. In Exodus lees ons hoe Moses vir veertig dae en veertig nagte in die teenwoordigheid van die Here was. Terwyl hy by God was, het God se teenwoordigheid veroorsaak dat Moses se gesig begin blink het. Nadat hy van die berg afgekom het, het hy altyd 'n doek oor sy gesig gedra, sodat die Israeliete nie sy gesig kon sien blink nie. Wanneer hy egter met God gaan praat het, het hy die doek afgehaal. Jesus het gesê Hy is die lig vir die wêreld (Johannes 8:12), maar Hy het óók gesê óns is die lig vir die wêreld (Matteus 5:14). Omdat Jesus in ons woon, het ons reeds Sy lig binne ons. Hoe meer tyd ons met Hom spandeer, hoe helderder gaan daardie lig brand. Ons moet egter elke dag die keuse maak om tyd met Hom te spandeer sodat ons, as ek dit so mag uitdruk, ons liggies kan herlaai. Mense kom agter wanneer iemand baie tyd in God se teenwoordigheid spandeer. Daar is net iets aan só 'n persoon wat anders is. Mense sal dalk nie hulle vinger kan lê op wat anders is nie, maar hulle sal beslis 'n verskil agterkom. Het jy vandag jou lig herlaai? GEBED: Here, vergewe my dat ek so maklik aan 'n verskoning dink waarom ek nie altyd tyd met U kan spandeer nie. Help my om te onthou dat ek my lig herlaai wanneer ek by U is en dat dit 'n verskil maak in my, en in die mense rondom my, se lewens. LUKE 15:31 ...‘Son, you are always with me, and all that I have is yours.
After running a few errands for his parents, a little boy went to his father and said, “I know why you and mummy had me.” “Why?” asked his father. “So that you guys would have someone to run errands for you!” exclaimed the boy. Like the little boy, do you see God as a Father who demands obedience and service from you? Have you ever felt that unless you obey Him and keep all His commandments, you don’t have a right to be blessed by Him? Jesus shared the story of the prodigal son to show how some of us call God “Father” and yet don’t know His heart. There are two sons in this parable. We know what happened to the prodigal son, but we can also learn something about the older son. This is what he said to his father when he discovered that his father had thrown a party to celebrate the return of his irresponsible, spendthrift brother: “Lo, these many years I have been serving you; I never transgressed your commandment at any time; and yet you never gave me a young goat, that I might make merry with my friends.” (Luke 15:29) Now, this son believed that his father had brought him into the world to serve him. He saw his father as someone issuing commandments to him all the time. And he saw himself as someone who had to obey those commandments to enjoy his inheritance. But the truth is that the father had already given him his inheritance. (Luke 15:12) The father even reminded him lovingly: “Son…all that I have is yours.” And I am sure that that inheritance included more than one goat! Have you, like the older son, failed to understand your Father’s heart? Your heavenly Father already gave you a rich inheritance in Christ when you became His son. He wants you to know that you have received the Spirit of sonship. (Romans 8:15) So call out to Him, “Abba, Father!” and know how much He loves you. Because you are His heir, all that He has is yours to enjoy today! "There comes a special moment in everyone's life, a moment for which that person was born. That special opportunity, when he seizes it, will fulfill his mission—a mission for which he is uniquely qualified. In that moment he finds greatness. It is his finest hour."
~ Winston Churchill "The secret of a leader lies in the tests he has faced over the whole course of his life and the habit of action he develops in meeting those tests." ~ Gail Sheehy "If I had not been in prison, I would not have been able to achieve the most difficult task in life, and that is changing myself." ~ Nelson Mandela "You gain strength, courage, and confidence by every experience in which you stop to look fear in the face. You are able to say to yourself, `I lived through this horror. I can take the next thing that comes along.' The danger lies in refusing to face the fear, in not daring to come to grips with it." ~ Eleanor Roosevelt Hier is twee dinge om te onthou as jy belangrike besluite moet neem: 1) Glo God rig jou treë, wat Hy inderdaad doen! 'Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is...As so iemand val...[help] die Here hom op' (Psalm 37:23-24 NV). God het nie gesê jy sal nie struikel nie. Hy het wel belowe om jou op te tel, reg te help wanneer jy dit nodig het en saam met jou te bly werk. J. I. Packer sê: ''n Oomblik van bewuste oorwinning laat mens voel dat dinge daarna nie regtig saakmaak nie; 'n oomblik van skynbare rampspoed laat mens voel dat dit die einde van alles is. Tog is geeneen van hierdie gevoelens realisties nie, want nie een van die gevalle is werklik hoe mens veronderstel is om te voel nie.' Dus, moenie kwel nie; deur God se genade sal jy dit kan hanteer en verstandiger wees. 2) Besef dat God iets goeds uit slegte situasies voortbring. 'Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet, die wat volgens sy besluit geroep is' (Romeine 8:28 NV). In elke suksesverhaal sal jy van stryd en terugslae lees. Jy sal ook volhardende geloof vind. Na hy 'n reeks teenslae genoem het wat jou slegste dag na 'n piekniek sou laat lyk, skryf Paulus: '...Reken ek dit van geen belang nie...' (Hand. 20:24). So 'n ingesteldheid kom uit die wete dat God in jou werk; saam met jou werk, en deur jou werk. Soos Ethel Waters gesê het: 'My God ondersteun nie flaters nie!' Sielskos: Ef 4:17-6:24; Luk 9:37-45; Ps 42:1-5; Spr 16:16 “I will be glad and rejoice in Your unfailing love, for You have seen my troubles, and You care about the anguish of my soul” (Psalm 31:7, NLT) God sees and cares about everything that happens in your life. He’s seen every wrong that’s been done to you. He’s seen every unfair situation. He told the people of Israel, “I have seen your affliction. I have seen how badly you were treated those 430 years that you were in slavery.” Then He went on to say, “I have come down to deliver you.” When God brought them out, they didn’t come out empty-handed. God made their enemies hand over their gold and silver. God vindicated His people, and He will vindicate you! Maybe someone has wronged you today. You could easily become bitter and angry and spend your life trying to pay them back. However, if you will give it to God and let Him do it His way, scripture says He’ll pay you double for your trouble! Today, know that He sees where you are, He sees where you’ve been and He sees the struggles of your heart. Release the struggle to Him and let Him reward you with His everlasting promises. Father God, today I choose to release the struggles in my heart. I release the offenses and wrongs done to me. I choose forgiveness. I choose peace. I choose to let You be my vindicator knowing that You love me and care for me. In Jesus’ Name. Amen. — Joel & Victoria Osteen As iemand na jou toe kom met 'n persoonlike probleem, vra die volgende vrae: Wat dink jy het die probleem veroorsaak? Wat het jy daaromtrent gedoen? Op watter Skrifgedeeltes maak jy staat? Wat dink jy kan ek doen wat jy nie reeds gedoen het nie? Hierdie vrae sal jou help om diegene wat werklik hulp nodig het te onderskei van die wat slegs aandag soek. Sommige mense sien gebed as 'n towerstaf; hulle dink jy kan dit oor hulle swaai en hul probleem sal net verdamp, sodat hulle kan aangaan met hul lewens soos hulle verkies.
Hier is 'n ander situasie. Iemand sê: 'Die dokter het 'n operasie voorgestel. Wat moet ek doen?' Tensy jy 'n geneesheer is, wees baie versigtig met wat jy aanbeveel. As God met iemand gepraat het en hulle glo dat Hy hulle sal genees, moenie koue water daarop gooi nie. So, wat moet jy doen? Jesus het gesê:'...As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal My Vader wat in die hemel is hulle dit laat kry' (Mattheus 18:19 NV). Die werklike vraag is, maak hulle op hul geloof of op joune staat? Jy kan mense God se Woord leer, maar jy kan hulle nie forseer tot op jou vlak van geloof alvorens hulle gereed is nie. Soms is mense gereed en soek slegs bevestiging. Die Bybel sê: 'Julle is egter deur die Heilige Gees gesalf, en julle ken almal die waarheid' (1 Joh 2:20 NV). Maar tensy God jou laat 'weet,' wees baie versigtig met wat jy adviseer! Sielskos: Jer 49-50; Markus 5:1-10; Ps 144:9-15; Spr 10:22-23 |
Ana & Andre Schoonbee God uses us to motivate and encourage the body. Authors
All
Archives
June 2015
|